Category: Outreach Feedback

Belhar Uiterik 28 Augustus 2021

Vandag was weereens geseënd. Ds Piet is omtrent aan die brand. Mens moet hom net terughou. Karin was net so ywerig. Dis mooi om te sien hoe die evangelie verkondig word. Ons het al ons Bybels en traktaatjies uitgegee. Dis met dankbare harte wat ons die Here dank dat ons medewerkers mag wees in Sy…
Read more

Fisantekraal Uitreik 2 September 2021

Vandag was ‘n besonderse geseënde tyd. Ek verskillende huise besoek en die Woord gebring vir mense in hul huise. Twee jong mans het gesê hulle kom kerk toe Sondag en ek het vir hulle gesê ek sal uitkyk vir hulle. Bid asb dat hulle sal kom. Ek het ook baie gesprekke gehad op straat, maar…
Read more

Belhar Uitreik 4 September 2021

Dankie vir jul gebede en ondersteuning. Die uitreik het baie goed gegaan. Belhar mall is ‘n uitstekende geleentheid. Dis min plekke wat jou sal toelaat om reg voor die ingang te preek. Ons was ses mense gewees. Ons het so baie Johannes evangelies en traktaatjies uitgee dat ek nie kon byhou nie. Ek het vir…
Read more