Belhar Uitreik 4 September 2021

Belhar Uitreik 4 September 2021

Dankie vir jul gebede en ondersteuning. Die uitreik het baie goed gegaan. Belhar mall is ‘n uitstekende geleentheid. Dis min plekke wat jou sal toelaat om reg voor die ingang te preek. Ons was ses mense gewees. Ons het so baie Johannes evangelies en traktaatjies uitgee dat ek nie kon byhou nie. Ek het vir meer as 45 min (ja so lank; dank die Here vir sy krag) opelug gepreek. Ons harte was warm en dankbaar na die tyd dat die Here ons kon gebruik. Ons vertrou Hom met Sy woord om te doen wat Hy beskik het. Gese├źnde naweek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *