Belhar Uiterik 28 Augustus 2021

Belhar Uiterik 28 Augustus 2021

Vandag was weereens geseënd. Ds Piet is omtrent aan die brand. Mens moet hom net terughou. Karin was net so ywerig. Dis mooi om te sien hoe die evangelie verkondig word. Ons het al ons Bybels en traktaatjies uitgegee. Dis met dankbare harte wat ons die Here dank dat ons medewerkers mag wees in Sy koninkryk. Mag die evangelie-saad vele vrug dra. Geseënde naweek en rusdag môre vir almal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *